Chris Wood (akteur)

Chris Wood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Charles Wood[1]
Geboorte 14 April 1988 (1988-04-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Wood (gebore 14 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), The Carrie Diaries (2013), Supergirl (2015), en Containment (2016).

  1. "Chris Wood". TV Guide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op 7 Februarie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy